051 447 9849   info@angus.org.za  
Angus Achievers

Angus Achievers

 

SA Stamboek Oos-Vrystaat Vleisbeeskudde van die Jaar

Mequatling Angus, Philip Barnard van Clocolan, is aangewys as die wenner van die SA Stamboek, Oos-Vrystaat se Vleisbeeskudd van die jaar.

Mequatling Angus

 

Waterval Angus-stoet se eerste drieling

Landbouweekblad: 24 November 2017

Gróót opgewondenheid het onlangs geheers by die Angus-stoetery Waterval by Clocolan in die Vrystaat toe een van hul koeie haar —en die stoetery — se eerste drieling gekry het. '’n Drieling by beeste is baie skaars. Die navorsing wat ek gedoen het, dui daarop dat dit maar een keer uit elke 105 000 geboortes gebeur,' sê me. Chantal Keefe, administrateur van die Angus Beestelersgenootskap. 'Wat dié geboorte nog meer uitsonderlik maak, is dat al drie kalwers lewe, hulle is bulletjies en die koei is natuurlik gedek.' Die bulletjies se name is Bob, Stewart en Kevin. Hulle is genoem na karakters in die gewilde kinderprogram The Minions.

FOTO: VALENCIA PIETERSE.

Angus Waterval Drieling

 

Grootplaas gesels met Philip Barnard

25 Oktober 2017

Philip Barnard van Mequatling Angus gesels oor waarom dié beesras die ideale ras is vir die opbou van beeskuddes na die afgelope paar jaar se droogte.

 

Landbou Radio gesels met Andrew Masterton

Luister na die radio onderhoud met Andrew Masterton, Voorsitter van die Angus Genootskap van Suid Afrika, wat op 24 Oktober 2017 uitgesaai is.

DOWNLOAD MP3

 

Angus 100 jaar word op Sandringham gevier

Op die vooraand van Agri-Expo Livestock 2017 is die Angus-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se toekenningsdinee en eeufeesvieringe gehou. Telers van die Wes- en Suid-Kaap, sowel as van ander provinsies, insluitend die Vrystaat, was op Sandringham byeen om die groot mylpaal te vier. ’n Rits gesogte toekennings is gemaak.

VIEW ARTICLE

 

2017 Angus National Championships

The 2017 Angus National Championships took place from 4 - 5 May in Bloemfontein. Thank you to all our participants and sponsors, the day was a huge success.

VIEW PHOTOS

 

2017 ALFA Show

Die rooivleis-waardeketting @ ALFA 2017

Angus Beef wen die steak-proe kompetisie. Lees volledige artikel
 

ALFA 2017 PERSVERKLARING   ALFA 2017 PRESS RELEASE

 

Andrew Masterton wen Steak Proe Kompetisie

Leriba People’s Choice Beef Challenge

Die Angus-vleis was volgens die publiek die lekkerste. Die vleis is verskaf deur Andrew Masterson van Milagro Angus

2017 Nasionale Interras Kampioen Koei

2017 Nasionale Interras Kampioen Koei

 

ARC National Beef Performes Awards

Landbou Radio talks to MJ Ernst, LNR | ARC Young Breeder of the Year 2017

Farmer's Weekly Article: ARC National Beef Performers Awards

 

2016 Angus Shows

Swartlandskou 2016

Angus Bull Black Mamba

Opperste Kampioen (interrasklas)

Black Mamba (eienaar Jaco Smit) se Nelene: Opperste Kampioen (wenner van die interrasklas) van die Swartlandskou Moorreesburg 2016.

Jakaranda Skou 2016

Angus Bull FG 140245

Spesiale Prestasietoetsklas

Angusbul, FG 14/0245, is vanjaar se wenner van die spesiale prestasietoetsklas op die Jakarandaskou in Pretoria. Eienaar is Fredericksburg-stoetery en hy is deur sy kuddebestuurder, mnr. Stefan Terblanche (regs), ingeskryf.

George Show 2016

Inter-breed Supreme Beef Champion - Andrew Masterson (Milagro) breeder of the Inter-breed Supreme Beef Champion (Milagro Power sired by Mequatling Cash) at the George Show 2016

Inter-breed Supreme Beef Champion

Andrew Masterson (Milagro) breeder of the Inter-breed Supreme Beef Champion (Milagro Power sired by Mequatling Cash) at the George Show 2016

 

Inter-breed Supreme Beef Champion - Andrew Masterson (Milagro) breeder of the Inter-breed Supreme Beef Champion (Milagro Power sired by Mequatling Cash) at the George Show 2016

Inter-breed Supreme Beef Champion

Andrew Masterson (Milagro) breeder of the Inter-breed Supreme Beef Champion (Milagro Power sired by Mequatling Cash) at the George Show 2016

 

Angus Achievers

SA Stamboek Elite Goue Toekenning - Dr Jan de Wet (GELUKSBRON) Bloemfontein

SA Stamboek Elite Goue Toekenning

Dr Jan de Wet (GELUKSBRON) Bloemfontein

SA Stamboek Elite Goue Toekenning - JM Steyn (VANSIA) Bothaville

SA Stamboek Elite Goue Toekenning

JM Steyn (VANSIA) Bothaville

SA Stamboek Elite Goue Toekenning - Philip Barnard (MEQUALTING) Clocolan

SA Stamboek Elite Goue Toekenning

Philip Barnard (MEQUALTING) Clocolan

SA Stamboek Elite Silver Toekenning - Issie Liebenberg (ZEC ) Bothaville

SA Stamboek Elite Silver Toekenning

Issie Liebenberg (ZEC ) Bothaville

SA Stamboek Elite Silver Toekenning - Daniel Maartens (MARDAN ) Reddersburg

SA Stamboek Elite Silver Toekenning

Daniel Maartens (MARDAN ) Reddersburg

SA Stamboek Elite Brons Toekenning - Ian McLachlan (BUNGAREE) Tromsburg

SA Stamboek Elite Brons Toekenning

Ian McLachlan (BUNGAREE) Tromsburg

SA Stamboek Elite Brons Toekenning - MJ Ernest (BONISA) Klerksdorp

SA Stamboek Elite Brons Toekenning

MJ Ernest (BONISA) Klerksdorp

 

Angus Society
CONTACT US
   051 447 9849
    info@angus.org.za
  118 Henry Street, Westdene, Bloemfontein

COPYRIGHT 2018 © ANGUS SOCIETY. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET